Gediggies

Gediggies opsê is ‘n belangrike deel van ‘n kind se ontwikkeling.

Kom ons kyk na ‘n paar voordele:
1. Dit brei kinders se woordeskat uit
2. Dit ontwikkel hulle praatvaardighede
3. Dit leer hulle selfvertroue veral ter voorbereiding van mondeling in die skool en om voor ‘n klomp mense te kan praat
4. Dit help hulle om te leer om dinge te memoriseer
5. En die beste van alles is dat hulle gewoonlik dit verskriklik geniet om gediggies en rympies op te sê!

Om die gediggies af te laai, reg om uit te druk, kliek hier.

Share this

Leave a Reply