Day: November 9, 2017

Gediggies

Gediggies opsê is ‘n belangrike deel van ‘n kind se ontwikkeling. Kom ons kyk na ‘n paar voordele: 1. Dit brei kinders se woordeskat uit 2. Dit ontwikkel hulle praatvaardighede… 3. Dit leer hulle selfvertroue veral ter voorbereiding van mondeling in die skool en om voor ‘n klomp mense te kan praat 4. Dit help […]

Read more