Description
Bevorder fyn motoriese vaardighede en oog-hand koördinasie. Pas die vorms by die regte gaatjie en kap dit dan met die hamer in. Die vorms kan ook sorteer word volgens kleur en vorms, leer ken die kleure en tel hoeveel vorms daar is.
Ouderdom : 2 jaar +


















