Bou ‘n woord

R80.00

Om jou kind to leer lees is een van die waardevolste geskenke wat jy kan gee.

Hierdie speletjie sal jou kind help om eenvoudinge woorde te hoor, lees and spel en klanke te meng.

Gedetailleerde instruksies met 7 verskillende speletjies vir jong kinders.

Ouderdom 5+.

3 in stock

Share this

Description

In die boks
• 16 Spel-legkaarte
• Instruksies



Reading and Activities

Shop our wide range of affordable activity and fun-to-read books