Peg Puzzle – Seun Afrikaans 6pc

R65.00

2 in stock

SKU: 2021 Categories: , Tags: , , , ,
Share this

Description

Hout legkaart met 6 stukke. Brei woordeskat en praatvaardighede uit deur te gesels oor die verskillende dele van ‘n mens se liggaam. Bevorder ook liggaamsbewustheid. Vra die kind moet wys waar sy/haar been ook is, of sy elmboog ens. U kan ook self woordjies maak wat hy/sy by die woorde op die bord kan pas.

*

6 pc wooden peg puzzle. Expand vocabulary and practise speaking skills. Ask the child to show where his/her leg is. Make words to match to the ones on the board. Early readers can try to read the words as well.



Reading and Activities

Shop our wide range of affordable activity and fun-to-read books