Description
Gebruik die sponsies om weer ‘n slag met iets anders te verf of vir drukwerk. Dit is ook ideaal vir wanneer daar met stensils gewerk word om die verf versigtig te druk op die regte plekke.
*
Use these dabbers to paint or to press patterns. Ideal to use with stencils. Set of 3.