Geskenkbewys / Gift Voucher R150

R150.00

SKU: GB150 Category: Tags: , , ,
Share this

Description

Weet u nie wat om te koop nie? Gee vir u kleinkind, niggie, nefie of maatjie die geleentheid om self te kies wat hulle wil hê.

Hierdie geskenkbewys is basies ‘n koepon wat jou R150 afslag gee op jou aankope en kan slegs gebruik word om by Vetpret Speelgoed aankope te doen. Dit sluit nie gratis koerier in nie. Die persoon kan wel self besluit om so te koop sodat aflewering nogsteeds deur die koepon gedek word.

Indien u die geskenkbewys koop sal u ‘n epos ontvang met instruksies hoe om die koepon te gebruik. Daar is ook ‘n vervaldatum van 3 maande waarin die koepon gebruik moet word.

*

Do not know what to buy? Give your grandchild, niece, nephew or friend the opportunity to decide for themselves.

This gift voucher gives you a discount of R150 on your shopping and can only be used to shop at Vetpret Speelgoed. This do not include free delivery although the person can use a part of the voucher for the delivery. When you buy the gift voucher you will receive an email with instructions how to use it. The voucher must also be used within 3 months.


Reading and Activities

Shop our wide range of affordable activity and fun-to-read books