Dough Scissors

R20.00

2 in stock

Share this

Description

Use these dough scissors to strengten the hand muscles and to improve fine motor skills. Use it to cut dough without worrying about cutting on the line.

Oefen om met ‘n skêr te knip terwyl kinders met klei speel. Hulle hoef nie bekommerd te wees oor op die lyn knip nie en kan slegs konsentreer op die hantering van die skêr. Dit maak ook die spiere in die hand sterker terwyl die klei geknip word. Die beste van alles is dit verskaf pret om met al die ekstra goedjies in die klei te speel.



Reading and Activities

Shop our wide range of affordable activity and fun-to-read books