Cookie Cutters Assorted Shapes

R28.00

11 in stock

SKU: ART658 Categories: ,
Share this

Description

Om met klei te speel is baie goed vir ‘n kind se fyn motoriese ontwikkeling. Gebruik die deegrollers om die klei plat uit te rol en druk dan vorms uit met die koekiedrukkers of sny dit in stukke met die snyers. Bevorder kreatiwiteit en konsentrasie en maak lang worsies of ‘n nes met eiers in. Gebruik die spuite om bv hare te maak of geploegde landerye. Kyk ook na die 5kg emmers ‘Edudough’ wat spesiaal vir hierdie doeleindes vervaardig word.

Pak van 9

Ouderdom : 2 jaar +



Reading and Activities

Shop our wide range of affordable activity and fun-to-read books