Cookie Cutter Set

R20.00

6 in stock

Share this

Description

Verskillende drukkers om vorms uit klei te druk. Gebruik die gereedskap by dit se agterkant om bv ogies te maak vir ‘n dier of gebruik die plat kant om die vorm op te lig vanaf die oppervlak. Brei woordeskat uit deur met die kind te gesels oor die vorms en die kleur van die klei wat gebruik is. U kan selfs somme/telwerk ook kombineer met die kleispeel. Vra die kind moet bv 2 olifante uitdruk en 3 skilpaaie. Hoeveel diere is daar dan nou? Of as die leerder 5 olifante uitgedruk het, sê bv 2 gaan water drink so hoeveel is daar oor.

Kleure en vorms kan verskil van die foto.

*

Various cutters to use in dough. Use the tools to make eyes for the animals or to lift the shape from the table. Expand their vocabulary while speaking about the different shapes, colour of the dough, how many shapes there are etc. Practice numeracy and ask learner to press 2 elephants and 3 tortoises. How many animals are there? Also ask the learner to cut out 5 elephants and if 2 went to the waterhole, how many are left?

Colours and shapes may be different from the picture.



Reading and Activities

Shop our wide range of affordable activity and fun-to-read books