Description
Leer van vorms en kleure terwyl daar ook terloops getel word.
Bevorder oog-hand koördinasie en fyn motoriese vaardighede deur die vorms in die pennetjies te sit of te ryg. Pak ‘n patroon en ryg dit dan in.
2 jaar +
Produk van Idemsmile