Throwing Sandbags

R380.00

3 in stock

Share this

Description

‘n Baie oulike speletjie vir groot en klein. Ingesluit is ‘n houtraam wat kan staan met 3 boontjiesakkies. Die doel is om die sakkie deur die gate te gooi wat gemerk is met verskillende punte. Punte kan dan opgetel word om ‘n wenner te bepaal. Baie goed vir oog-hand koördinasie en beloof ure se pret. Dit help ook om sosiale vaardighede te bevorder.

Ouderdom : 3 jaar+

*

A great throwing game which includes a wooden framed stand and 3 bean bags. Try to throw the bean bags into holes. The holes are scored. The higher you throw, the higher the score. Play with friends or family, see who gets the higher the score.  The frame is foldable for easy carrying. A net bag is positioned on one of the holes for storage of bean bags.

Age : 3 Years +



Reading and Activities

Shop our wide range of affordable activity and fun-to-read books