Threading Cheese

R150.00

Out of stock

SKU: 56281 Categories: , , Tag:
Share this

Description

Hierdie hout kasie is ideaal vir die eerste kennismaking met rygwerk. Die kinders is mal oor die muis wat sy kop by die een gaatjie insteek en by die ander gaatjie uitsteek. Die muis is ‘n stewige lang stokkie wat die rygwerk en greep vergemaklik. Prikkel hand-oog koordinasie vanaf ‘n vroeë ouderdom.

Size: 85 x 140 x 50mm
Encourages Hand-eye co-ordination



Reading and Activities

Shop our wide range of affordable activity and fun-to-read books