Skommel Trommel

R70.00

3 in stock

SKU: JK2065 Category: Tags: , , , ,
Share this

Description

Skommel Trommel (Blend Bingo in Engels) is ontwerp om kinders te help om vroeë leesvaardighede te verwerf en woordeskat op te bou.

Bevorder lees, konsentrasie, spelvermoë en verbeter woordbouvaardighede met Skommel Trommel. Dit help ook vir ouditiewe geheue, ouditiewe en visuele onderskeiding en prent- en woordherkenning.

Inhoud: 6 dubbelkantige speelwoorde, 1 meesterbord, 55 woordkaarte, 100 plastiek speelskyfies, instruksies

2 – 6 spelers

5 jaar +

*

Blend Bingo is designed to help children with early reading skills and to expand vocabulary. It also promote reading, concentration and auditive memory. Instructions included.

2-6 players

5 years +



Reading and Activities

Shop our wide range of affordable activity and fun-to-read books