Description
Hout rollertjies is ‘n baie goeie kwaliteit en kan vir jare gebruik word. Wees kreatief met verskillende teksture en drukkers. Kleispeel is baie goed vir fyn-motoriese ontwikkeling. Rol balletjies en maak worsies, bou mannetjies en diertjies. Gee jou verbeelding vrye teuels.