Plasticstand + 4 Paintpots

R99.00

1 in stock

SKU: E354 Categories: ,
Share this

Description

Maak poeierverf aan in hierdie gerieflike verfpotjies wat stoppers bo in het wat jy na die tyd weer kan toe maak. Of gooi die liquid tempera verf of Teddy junior acrylic hierin om verf vir die kleintjies maklik te maak. Die potjies slaan nie elke keer om nie en elke potjie het ‘n ander kleur so die geel kwas moet bv net in die geel verf kom.

Wenk vir poeierverf : gooi klein bietjie Sunlight Liquid by die poeierverf saam met die water. Dit gee die verf ‘n beter tekstuur en dan was dit ook maklik uit die kinders se klere uit.



Reading and Activities

Shop our wide range of affordable activity and fun-to-read books