Sale!

My Slim-Kind Bordspeletjie

R230.00 R200.00

2 in stock

SKU: SKB01 Category: Tag:
Share this

Description

Slim-Kind is ‘n Opvoedkundige Bordspeletjie wat spesifiek ontwerp is om kinders op ‘n prettige manier hul skoolwerk te leer sowel as om hulle besig te hou met pret en genot in n opvoedkundige manier. Die bordspeletjie is saamgestel deur Gr R, 1 & 2 onderwysers sowel as Educare opvoeders. Dit is streng volgens die Gr R, 1 & 2 CAPS kurrikulum saamgestel.

Dis geskik vir kinders vanaf 3+ jaar tot Graad 2.

Die Slim-Kind Opvoedkundige Bordspeletjie bestaan uit 900+ Algemene Vrae en Antwoorde wat opgedeel is in 8 katagoriee;  Somme,  Woorde,  Teenoorgesteldes, Kleure en Vorms,  Algemeen en Strik vrae,  Diere en Dinge,  Tyd, Dae/Maande, Geld,  Seuns Keusevraag,  Dogters Keusevraag.

Die vrae is byvoorbeeld, Hoeveel wiele het n kruiwa? Wat is dit? (Prentjie van n bril) Wie dra n das in jou huis? Watter dag gaan jy kerk toe? Hoe maak n koei? (klank) Watter kleur is dit? ( rooi kol) Ek is groot en jy is … (klein)



Reading and Activities

Shop our wide range of affordable activity and fun-to-read books