My First Puzzles 4 In 1 : Farm Animals

R55.00

1 in stock

Share this

Description

4 stewige karton legkaarte in een boks. 2 x 4-stukke en 2 x 6-stukke. Koei, skaap, vark en perd. Bevorder oog-hand koördinase, fynspierontwikkeling, woord- en prentherkenning. Brei woordeskat en kennis uit deur te gesels oor die legkaart, vrae te vra en om leerders bewus te maak op fynere besonderhede van die prent. Om legkaarte te bou is ‘n baie goeie analise en sintese oefening wat van kardinale belang is vir lees in die toekoms.
Ouderdom : 2 jaar +
*
4 chunky board puzzles in one box. Cow, sheep, pig and horse. Essential for eye-hand coordination, fine motor skills development, letter, word and object recognition. Expand vocabulary through asking questions about the pictures and show them some details. Building puzzles are very good for visual analysis and synthesis which is very important for reading skills in the future.
Age : 2 years +



Reading and Activities

Shop our wide range of affordable activity and fun-to-read books