Jumbo Skipping Rope 5m Each

R44.00

Out of stock

Share this

Description

Hierdie lang springtou kan gebruik word om meer as een kind op ‘n slag te laat spring en om verskillende speletjies te speel met springtoue. Hetsy spring op verskillende rympies of om die tou op die grond in ‘n patroon te sit waarop die kinders moet loop. Dit dien dan ook as ‘n balansoefening.

Idees : sit die tou reguit neer en sit gelamineerde voetjies aan weerskante van die tou en die kind moet met die regte voet op die kaartjies trap. Loop of die tou soos op ‘n balanseerbalk. Vat ‘n bal en bons dit eers links van die tou, dan regs, weer links ens. Terwyl tou lê, spring met dubbelvoete bo-oor die tou of aan weerskante van die tou.

Kleur van handvatsels mag verskil van die foto.

*

Use this jumbo skipping rope for more than one child to jump at the same time. It can also be used to put on the ground in a straight or curved line to walk on as the start of balancing skills. Bounce a ball on the left side, then the right side. Jump with both feet over the rope, sideways as well.

The colour of the handles may be different than in the picture.



Reading and Activities

Shop our wide range of affordable activity and fun-to-read books