Description
Kinders se eerste bekendstelling aan pennetjiesborde. Die penne is maklik om te hanteer vir die kleiner kinders en verskeie areas word ontwikkel. Leer ken kleure, sorteer kleure bymekaar, tel die penne, goed vir fyn motoriese ontwikkeling en posisie in die ruimte. Gebruik die aktiwiteitskaarte om die patrone na te pak.
Ingesluit is 1 bord, 25 penne en 8 aktiwiteitskaarte
Ouderdom : 3 jaar+