Flip & Catch Plastic

R77.00

6 in stock

Share this

Description

Trap-my-vang. Sit die trap-my-vang op die grond neer met die boontjiesakkie op die voorpunt. Trap dan op die punt wat in die lug staan. Die boontjiesakkie sal in die lug op wip en die kind probeer dit dan vang. Hierdie aktiwiteit is baie goed vir oog-hand- voet koördinasie. Twee maatjies kan ook saam speel. Die een trap en die ander een probeer dan die sakkie vang.

Boontjiesakkie is ingesluit en die kleur van die sakkies en die trap-my-vang kan verskil van die foto.

*

Very good for coordination skills. Put the flip & catch on the ground with the beanbag on the end. Step on the end without the beanbag. The beanbag will fly into the air and the child must catch it. Two learners can also play a game. The one must step on the flip & catch, the other one must catch the beanbag.

Beanbag is included. Colour of beanbag and flip & catch may be different than in the picture.



Reading and Activities

Shop our wide range of affordable activity and fun-to-read books