Description
Ek plak en speel 3 jaar, boek 2
Speel op elke blad ‘n speletjie en plak die plakkers op die skaduwees. Het jy dit reg gekry? Plak dan ‘n pandagesiggie as beloning onderaan die bladsy.