Description
Ek maak reg vir kleuterskool 4 jaar +
Met meer as 260 plakkers!
Hierdie reeks is spesifiek ontwerp om kinders te help om die vaardighede wat hulle voor en tydens kleuterskool benodig, te ontwikkel. Die plakkers word maklik verwyder en die vorm en grootte daarvan is aangepas vir die ouderdom van die kind.
Onderaan elke bladsy word aangedui watter plakkers op die wit vorms geplak moet word. ‘n Verskeidenheid inkleurprente sord vir ekstra vermaak.