Description
6 Houertjies verf. 6 Verskillende kleure. Potjies het deksels op waat weer kan toemaak as dit klaar gebruik is. Gebruik die houertjies net so of gooi dit uit in ‘n ander bakkie/houer. Kinders is gaande oor verf en hier is 6 kleure waarmee hulle na hartelus kreatief kan wees.
Non Toxic