Description
Wees kreatief met hierdie Dizzy Discs en bou eindelose moontlikhede. Ook ideaal vir beginners om te ryg. Omdat dit so dun is, en die gaatjies groterig is kan die tou maklik aangevat word om rygwerk te oefen. Sorteer die kleure bymekaar en oefen om te tel.
Ongeveer 400 stukkies
Ouderdom : 2 jaar +