Big Block Builder

R220.00

3 in stock

SKU: JK1731 Categories: ,
Share this

Description

Groot blokke vir klein handjies om maklik op mekaar te stapel. Haak die trokke agtermekaar en speel heerlik met jou trein! Leer ken die kleure en leer tel op ‘n informele manier met vrae soos : Hoeveel trokke het jy? Hoeveel blokke het jy opgelaai? Hoeveel geel blokkies lê hier ens.



Reading and Activities

Shop our wide range of affordable activity and fun-to-read books