Animal Puzzles : Endangered Animals

R60.00

Out of stock

SKU: OLK02EA Categories: ,
Share this

Description

Baie oulike karton legkaarte. Stukke is lekker stewig.

Aantal stukke : 12, 16, 20, 24

Kinders is mal oor die prentjies wat so werklik lyk.
Behalwe dat legkaarte baie goed is vir visuele analise en sintese wat goeie voorbereiding is vir lees, is dit die ideale geleentheid om op ‘n informele manier ‘n kind se woordeskat en kennis uit te brei. Gesels oor die dier op legkaart. Hoe hy lyk, wat mens sy kleintjies noem, die manlik en vroulik van die dier en waar hulle bly.

3 jaar +



Reading and Activities

Shop our wide range of affordable activity and fun-to-read books