Out of Stock

2 In 1 Table And Easel

R1,300.00

Out of stock

Share this

Description

Hierdie swartbord kan soos ‘n esel staan vir een kind om op te teken of dit kan plat gemaak word soos ‘n tafel vir kleiner kinders wat pas begin regop staan of as ‘n paar maatjies saam wil teken. Dit kan later ook dien as net ‘n gewone tafeltjie as daar ‘n tafeldoek oorgegooi word.

*

Use this blackboard as an easel for one child or as a table for little ones to draw on. It can even be used as a normal table if you throw a tablecloth over.

Product dimensions (cm):
116 x 46 x 45.5



Reading and Activities

Shop our wide range of affordable activity and fun-to-read books